Saturday, 5 November 2016

Afrikaans

Woordsoorte:

  • Selfstandige naamwoord (noun)

Definisie: is iets waaraan jy meestal kan raak bv. Bal.

Hy slaan die bal.
  • Byvoeglike naamwoorde (adjective)

Definisie: beskryf die selfstundege naamwoord bv. Geel.

Hy slaan die geel bal.

  • werkwoord (verb)

Definisie: Is 'n doenwoorde/aksiewoorde bv. Slaan.

Hy slaan die geel bal.

  • Bywoord (abverb)

Definisie: beskryf die plek, tyd of wyse waneer iets 

  • Voegwoorde (conjunction)

Definisie:  voeg meestal twee sinne saam bv. En

Hy gooi die bal en hardloop.

Voornaamwoorde: 

Definisie:  'n Voornaamwoord is 'n woord was as plekhouer of plaasvervanger vir 'n selfstandige naamwoord dien. In Afrikaans is daar verskillende voornaamwoorde.

Persoonlike voornaamwoord
Ekjyuhysyonsjullehulledit
  • Ek skryf in my boek
  • Sy skryf in haar boek 
  • Hy skryf in sy boek 
  • Sy skryf in sy boek 
 voornaamworde=    
  voornaamworde=    
  voornaamworde=    
 Ek eet my kos.
 Dis my kos.
Die kos is myne.
 Jy eet die kos.
 Dis jou kos.
Die kos is joune.
 Hy eet die kos.
 Dis sy kos.
Die kos is syne.
 Sy eet die kos.
 Dis haar kos.
Die kos is hare .
 Ons eet die kos.
 Dis ons kos.
Die kos is ons s'n.
 Julle eet die kos.
 Dis julle kos.
Die kos is julle s'n.
 Hulle eet die kos.
 Dis hulle kos.
Die kos is hulle s'n.

Onpersoonlike voornaamwoord


Die onpersoonlike voornaamwoord kom gewoonlik by natuurlike verskynsels voor:


Besitlike voornaamwoord 

Die besitlike voornaamwoord dui besitting aan:
  • Dit is my; jou; u; haar; sy fiets.
  • Die fiets is myne; joune; hare; u s`n; syne;.

Betreklike voornaamwoord

'n Voornaamwoord wat 'n bysin tot die selfstandige naamwoord van die omvattende saamgestelde sin betrek, word 'n betreklike voornaamwoord genoem. Hierdie tipe voornaamwoord, as deel van 'n bysin, staan dus relatief (en met betrekking tot) die selfstandige naamwoord in die hoofsin.

  • wat + aan = waaraan.
  • wat + by = waarby.
  • wat + deur = waardeur.
  • wat + in = waarin.
  • wat + met = waarmee.
  • wat + na + toe = waarnatoe.
  • wat + onder = waaronder.
  • wat + oor = waaroor.
  • wat + op = waarop.
  • wat + sonder = waarsonder.
  • wat + uit = waaruit.
  • wat + van = waarvan.
  • wat + vir = waarvoor.

Vraende voornaamwoord


Die vraende voornaamwoord staan gewoonlik aan die begin van 'n sin:

  • Wie het gekom?
  • Wie staan daar?
  • Wat het hy gesê?
  • Watter kind het seergekry?
  • Waaroor is jy dankbaar?
  • Waarmee is jy klaar?

Onbepaalde voornaamwoord

Die onbepaalde voornaamwoord het nie betrekking op een persoon of saak nie:
  • Iemand het dit gevat.
  • Niemand het hulle huiswerk gedoen nie.
  • Die mense sê dis waar.
  • Sommige

Aanwysende voornaamwoord

Hierdie in plaas van daardie,

Die

daardie een,

Wederkerige voornaamwoord

bv.
  • ons groet mekaar

Wederkerende voornaamwoord



Definisie: Die onderwerb en die voorwerb is die dieselfde persoon



bv.

  • ek skaam my

Tyd:
Dae van die week:

  • Maandag
  • Dinsdag 
  • Woensdag
  • Donderdag
  • Vrydag
  • Saterdag
  • Sondag
MondayMaandag
TuesdayDinsdag
WednesdayWoensdag
ThursdayDonderdag
FridayVrydag
SaturdaySaterdag
SundaySondag
daydag
morningmôre
afternoonmiddag
eveningaand
nightnag
todayvandag
tomorrowmôre
day after tomorrowoormôre
tonightvanaand
yesterdaygister
day before yesterdaydag voor gister / eergister
last nightlaas nag
weekweek
weekendnaweek
dailydaagliks
weeklyweekliks
Maande van die jaar (Months in Afrikaans)

JanuaryJanuarie
FebruaryFebruarie
MarchMaart
AprilApril
MayMei
JuneJunie
JulyJulie
AugustAugustus
SeptemberSeptember
OctoberOktober
NovemberNovember
DecemberDesember

 

Time related phrases in Afrikaans

this weekhierdie week
next weekvolgende week
yesterdaygister
todayvandag
tomorrowmôre
nownou
laterlater
this morningvanoggend
this afternoonvanmiddag
tonightvanaand

Yesterday was SundayGister was Sondag
Tomorrow is MondayMôre is Maandag
Today is TuesdayVandag is Dinsdag
Yesterday was WednesdayGister was Woensdag
Tomorrow is SaturdayMôre is Saterdag
Today is ThursdayVandag is Donderdag

Skool

Vakke:


  • Engles
  • Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal
  • Wiskunde / Mathematics
  • Wetenskap
  • Aardrykskunde / Geography
  • Geskiedenis
  • Sosiale Wetenskappe /Social Science
  • Natuurwetenskappe / Natural Sciences
  • Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe /Economic and Management Sciences
  • Lewensoriëntering / Life Orientation
  • Skeppende Kunste (Musiek,Kuns,Drama) / Creative Arts (Music, Art, Drama)
  • Ontwerp en Tegnologie / Design and Technology
  • Duits /German or
  • Xhosa / Xhosa or
  • Ingenieursgrafika-en ontwerp / Engineering Graphics and Design or
  • Kuns / Art or
  • Musiek / Music


getalle:

  • 1 – een
  • 2 – twee
  • 3 – drie
  • 4 – vier
  • 5 – vyf
  • 6 – ses
  • 7 – sewe
  • 8 – ag
  • 9 – nege
  • 10 – tien
  • 11 – elf
  • 12 – twaalf
  • 13 – dertien
  • 14 – veertien
  • 15 – vyftien
  • 16 – sestien
  • 17 – sewentien
  • 18 – agtien
  • 19 – negentien
  • 20 – twintig
  • 30 – dertig
  • 40 – veertig
  • 50 – vyftig
  • 60 – sestig
  • 70 – sewentig
  • 80 – tagtig
  • 90 – neëntig
  • 100 – eenhonderd
  • 1,000 – eenduisend
  • one million – een miljoen
  • one billion – een miljard
  • one trillion – een biljoen

verlede tyd 

ontjou: wanneer jy jou sin in die verlede tyd skryf 

No comments:

Post a Comment