Woordsoorte:
- Selfstandige naamwoord (noun)
Definisie: is iets waaraan jy meestal kan raak bv. Bal.
Hy slaan die bal.
- Byvoeglike naamwoorde (adjective)
Definisie: beskryf die selfstundege naamwoord bv. Geel.
Hy slaan die geel bal.
- werkwoord (verb)
Definisie: Is 'n doenwoorde/aksiewoorde bv. Slaan.
Hy slaan die geel bal.
- Bywoord (abverb)
Definisie: beskryf die plek, tyd of wyse waneer iets
- Voegwoorde (conjunction)
Definisie: voeg meestal twee sinne saam bv. En
Hy gooi die bal en hardloop.
Voornaamwoorde:
Definisie: 'n Voornaamwoord is 'n woord was as plekhouer of plaasvervanger vir 'n selfstandige naamwoord dien. In Afrikaans is daar verskillende voornaamwoorde.
Persoonlike voornaamwoord
Ek; jy; u; hy; sy; ons; julle; hulle; dit
Ek; jy; u; hy; sy; ons; julle; hulle; dit
- Ek skryf in my boek
- Sy skryf in haar boek
- Hy skryf in sy boek
- Sy skryf in sy boek
voornaamworde=
|
voornaamworde=
|
voornaamworde=
|
Ek eet my kos.
|
Dis my kos.
|
Die kos is myne.
|
Jy eet die kos.
|
Dis jou kos.
|
Die kos is joune.
|
Hy eet die kos.
|
Dis sy kos.
|
Die kos is syne.
|
Sy eet die kos.
|
Dis haar kos.
|
Die kos is hare .
|
Ons eet die kos.
|
Dis ons kos.
|
Die kos is ons s'n.
|
Julle eet die kos.
|
Dis julle kos.
|
Die kos is julle s'n.
|
Hulle eet die kos.
|
Dis hulle kos.
|
Die kos is hulle s'n.
|
Onpersoonlike voornaamwoord
Die onpersoonlike voornaamwoord kom gewoonlik by natuurlike verskynsels voor:
Besitlike voornaamwoord
Die besitlike voornaamwoord dui besitting aan:
- Dit is my; jou; u; haar; sy fiets.
- Die fiets is myne; joune; hare; u s`n; syne;.
Betreklike voornaamwoord
'n Voornaamwoord wat 'n bysin tot die selfstandige naamwoord van die omvattende saamgestelde sin betrek, word 'n betreklike voornaamwoord genoem. Hierdie tipe voornaamwoord, as deel van 'n bysin, staan dus relatief (en met betrekking tot) die selfstandige naamwoord in die hoofsin.
- wat + aan = waaraan.
- wat + by = waarby.
- wat + deur = waardeur.
- wat + in = waarin.
- wat + met = waarmee.
- wat + na + toe = waarnatoe.
- wat + onder = waaronder.
- wat + oor = waaroor.
- wat + op = waarop.
- wat + sonder = waarsonder.
- wat + uit = waaruit.
- wat + van = waarvan.
- wat + vir = waarvoor.
Vraende voornaamwoord
Die vraende voornaamwoord staan gewoonlik aan die begin van 'n sin:
- Wie het gekom?
- Wie staan daar?
- Wat het hy gesê?
- Watter kind het seergekry?
- Waaroor is jy dankbaar?
- Waarmee is jy klaar?
Onbepaalde voornaamwoord
Die onbepaalde voornaamwoord het nie betrekking op een persoon of saak nie:
- Iemand het dit gevat.
- Niemand het hulle huiswerk gedoen nie.
- Die mense sê dis waar.
- Sommige
Aanwysende voornaamwoord
Hierdie in plaas van daardie,
Die
daardie een,
Wederkerige voornaamwoord
bv.
- ons groet mekaar
Wederkerende voornaamwoord
Definisie: Die onderwerb en die voorwerb is die dieselfde persoon
bv.
- ek skaam my
Tyd:
Dae van die week:
- Maandag
- Dinsdag
- Woensdag
- Donderdag
- Vrydag
- Saterdag
- Sondag
day dag
morning môre
afternoon middag
evening aand
night nag
today vandag
tomorrow môre
day after tomorrow oormôre
tonight vanaand
yesterday gister
day before yesterday dag voor gister / eergister
last night laas nag
week week
weekend naweek
daily daagliks
weekly weekliks
Maande van die jaar (Months in Afrikaans)
- Maandag
- Dinsdag
- Woensdag
- Donderdag
- Vrydag
- Saterdag
- Sondag
| day | dag |
| morning | môre |
| afternoon | middag |
| evening | aand |
| night | nag |
| today | vandag |
| tomorrow | môre |
| day after tomorrow | oormôre |
| tonight | vanaand |
| yesterday | gister |
| day before yesterday | dag voor gister / eergister |
| last night | laas nag |
| week | week |
| weekend | naweek |
| daily | daagliks |
| weekly | weekliks |
Time related phrases in Afrikaans
Skool
Vakke:
- Engles
- Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal
- Wiskunde / Mathematics
- Wetenskap
- Aardrykskunde / Geography
- Geskiedenis
- Sosiale Wetenskappe /Social Science
- Natuurwetenskappe / Natural Sciences
- Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe /Economic and Management Sciences
- Lewensoriëntering / Life Orientation
- Skeppende Kunste (Musiek,Kuns,Drama) / Creative Arts (Music, Art, Drama)
- Ontwerp en Tegnologie / Design and Technology
- Duits /German or
- Xhosa / Xhosa or
- Ingenieursgrafika-en ontwerp / Engineering Graphics and Design or
- Kuns / Art or
- Musiek / Music
getalle:
- 1 – een
- 2 – twee
- 3 – drie
- 4 – vier
- 5 – vyf
- 6 – ses
- 7 – sewe
- 8 – ag
- 9 – nege
- 10 – tien
- 11 – elf
- 12 – twaalf
- 13 – dertien
- 14 – veertien
- 15 – vyftien
- 16 – sestien
- 17 – sewentien
- 18 – agtien
- 19 – negentien
- 20 – twintig
- 30 – dertig
- 40 – veertig
- 50 – vyftig
- 60 – sestig
- 70 – sewentig
- 80 – tagtig
- 90 – neëntig
- 100 – eenhonderd
- 1,000 – eenduisend
- one million – een miljoen
- one billion – een miljard
- one trillion – een biljoen
verlede tyd
ontjou: wanneer jy jou sin in die verlede tyd skryf